Thursday, July 30, 2015
Insurgent - 6/10
Ek het meer van
Detergent
, aag ek bedoel,
Divergent
gehou.
Hierdie een
is so ietwat futloos hier-en-daar. Nog steeds beter om te kyk as van die ander goed op die rak. Saam met Bella op die bank, die manne het nie juis belang gestel nie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment