Thursday, July 9, 2015
San Andreas Quake - 4/10
San Andreas Quake
is 'n lae-koste fliekie, maar tog kykbaar op 'n manier. Die seekoei toneel is nogals snaaks agv die lae-koste grafika en interpretasie... Besluit maar, maar ek stel eerder iets anders voor. Saam met Anrich en Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment