Sunday, July 5, 2015
Stretch - 1/10
Jip, moes seker
Stretch
al in die eerste vyf minute gestop het. Ietwat van 'n tydmors. Daar was so een of twee hiper snaakse tonele, maar die res maar saai en vervelig. Beslis op eie risiko. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment