Friday, July 3, 2015
Turks & Caicos - 5/10
Turks & Caicos
is dalk so bietjie te kompleks vir 'n Vrydagaand. Nie te slegte Britse fliek nie, maar mens moet redelik kophou. Redelik indrukwekkende rolverdeling vir 'n televisie film. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment