Saturday, August 1, 2015
Alles Wat Mal Is - 6/10
Alles wat Mal Is
is 'n redelike fliekie met die nodige humor en oormatige aanslag op die gewone mens se daaglikse roetine. Eindig heel gepas. Kyk gerus, dis nie so sleg vir 'n Afrikaanse film nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment