Tuesday, September 15, 2015
Madame Bovary - 6/10
Wel, weereens 'n puik
periode drama
, maar ongelukkig werk die vroulike hoofrol vertolking nie. Die res van die vertolkings is gepas en goed. Nogals 'n treurige verhaaltjjie, regte tjiekfliekland. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment