Tuesday, December 22, 2015
Focus - 5/10
Focus
is baie lig, met 'n paar interessante kinkels, maar wat dalk ietwat te voorspelbaar is. Ek dink nie hierdie is
Will
se beste nog nie, en daar is dalk so bietjie onontginde potensiaal. Dit is darem heel kykbaar. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment