Friday, December 18, 2015
Schuks! Pay Back the Money! - 1/10
As dit nie vir die een enkele ordentlike grap in die
fliek
was nie, sou dit 'n 0 gewees het. Ek is 'n redelike Schuster aanhanger, maar hierdie is sy swakste ooit. Dis baie jammer. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment