Saturday, January 16, 2016
Paper Towns - 4/10
Paper Towns
is nie 'n te slegte tienerfliek nie, dit voel dalk net so bietjie lank en stadig. 'n Paar snaakse tonele red dit ietwat. Groot pluspunt is die einde, glad nie die gewone cliche nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment