Wednesday, April 27, 2016
Maze Runner: The Scorch Trials - 4/10
Maze Runner: The Scorch Trials
het heelwat aksie, redelike grafika, maar is 'n vervelige ou fliekie. Hierdie een val maar eintlik dan pap en slaag nie daarin om die
eerste film
gestand te doen nie. Vermy gerus. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment