Saturday, April 9, 2016
Posthumous - 5/10
Posthumous
is 'n baie ligte tjiekfliekie met 'n ontspanne pas. Min aksie, maar tog wil mens verder kyk. Ek vermoed die milieu, Berlyn, het heelwat daarmee te make, dit word dan ook ingespan as 'n rol in die film. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment