Sunday, July 3, 2016
Max - 5/10
Max
is 'n tipiese sentimentele Amerikaanse held fliek, maar wat tog die moeite werd is om te kyk, al is dit vir die verbloemde lewenslessie of twee. Saam met Anrich en Bella op die bank. Franko was op Landloopkamp, Sabie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment