Sunday, September 11, 2016
Super 8 - 7/10
Super 8
is lekker Vrydagaand vermaak. Dit is fantasie-gril, so van die gebeure is eerder snaaks as spannend. Anrich het dit baie geniet. Baie dieselfde as
Stranger Things
. Saam met die familie op die bank, alhoewel Franko nie alles gekyk het nie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment