Tuesday, September 27, 2016
The Comedians, Seisoen 1 - 5/10
The Comedians
begin redelik, ek sal dit dalk kan volg. Billy Crystal is droog-snaaks, maar ek dink nie Bella gaan dit laaik nie. Dit is nie in dieselfde liga as
The Crazy Ones
nie. Het die eerste episode op SA264 gekyk,
oppad
na
Greding
vir werk.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment