Sunday, October 2, 2016
MacGyver (2016), Seisoen 1 - 0/10
Hierdie poging tot
MacGyver
is so flou, dit val al in die eerste 2 minute heeltemal plat. Ons kon net 10 minute kyk, moes eenvoudig dit net afsit. Saam met Bella en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment