Wednesday, December 21, 2016
The Hollars - 5/10
The Hollars
is nie 'n te swaar drama nie, met so ietwat komedie daarby. Die fliek fokus meer op ryk emosionele interaksies as enige iets anders. Dit is meer tjiekfliek materiaal hierdie. So bietjie cliche-erig. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment