Monday, January 16, 2017
Bridget Jones's Baby - 6/10
Bridget Jones's Baby
is ligte tjiekfliek vermaak, met redelik humoristiese dialoog en situasies. Dit is dalk meer vir die tjieks as die manne, maar is tog kykbaar. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment