Saturday, March 4, 2017
Santa Clarita Diet, Seisoen 1 - 4/10
Santa Clarita Diet
het seker baie komiese potensiaal, maar ek is net nie lus vir 'n zombie storie nie. Saam met Bella op die bank. Sy het nog so bietjie meer van die eerste episode gekyk, maar ook opgegee.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment