Sunday, June 25, 2017
Kong: Skull Island - 7/10
Kong: Skull Island
het 'n sterk Sewentigers gevoel wat deur die klankbaan ondersteun word. Daar is heelwat bloed, binnegoeters en mega-goggas, maar dit ten spyte is die fliek kykbare Vrydagaand materiaal. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment