Saturday, July 29, 2017
Wonder Woman - 7/10
Wonder Woman
is anders as ander superheld flieke. Seker omdat dit 'n vroulike hoofrol het. Nogals verfrissend vir 'n slag. Die skop-skiet-en-slaan tonele is nou heelwat mooier. Lekker kykfliek vir 'n Saterdagaand. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment