Sunday, August 6, 2017
A Monster Calls - 8/10
A Monster Calls
is 'n tranetrekker
par excellence
. Vertolkings uit die boonste rakke met grafika wat die emosies uitbeeld. 'n Gevoelvolle vertelling van die moeilikste emosies. Saam met Bella op die bank, en Anrich op die mat terwyl hy Lego bou.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment