Wednesday, July 19, 2017
Gifted - 6/10
Gifted
is 'n voel-goed fliekie, met 'n ietwat cliche lyn, maar steeds prettig om te kyk, veral as gevolg van die vertolkings. Kyk gerus as jy so optel oukie nodig het. Van Amsterdam na Doha op
QR274
.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment