Sunday, August 13, 2017
How to Be a Latin Lover - 4/10
How to Be a Latin Lover
bewys dat humor oor die kultuurgrense heen nie altyd vertaal nie. Daar is egter heelwat snaakse tonele, veral die swembad-skoenpolitoer een. Baie ligte komedie, met oppervlakkige vertolkings. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment