Wednesday, July 19, 2017
Life - 4/10
Dalk moes hulle
Life
eerder Death genoem het. Die fliek kyk redelik, maar raak tog so bietjie oordrewe in tipiese Hollywoodstyl. Net-net die moeite werd gewees op
QR274 van Amsterdam na Doha
, om tyd te verwyl.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment