Sunday, August 6, 2017
The Edge of Seventeen - 6/10
The Edge of Seventeen
is een van die beter genre voorbeelde, met redelike vertolkings. Amerikaanse tiener (en ouer) angst op sy beste Hollywood voetjie. Ou
Woody
is aanvaarbaar as byspeler, op sy gewone trant. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment