Saturday, September 30, 2017
Baby Driver - 7/10
Baby Driver
is die mees kreatiefste wegkom-kar-fliek nog. Dit het 'n sterk Tagtigs gevoel met so sprinkel
Tarantino
daarby. Die rolverdeling werk veral goed, veral met die vroulike hoofrol. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment