Saturday, November 4, 2017
Dracula, Seisoen 1 - 5/10
Dracula
lyk of dit potensiaal het, maar dan stel die loodsepisode ietwat teleur, en as mens na die opvolgende episodebeskrywings kyk, lyk dit nie of dit gaan beter raak nie. Sal dalk nie tyd in hierdie opsie bele nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment