Saturday, March 24, 2018
Tomb Raider - 6/10
Tomb Raider
kyk nogals punt-op-die-sitplek, vinnige aksie. Daar is een donkerder toneel, maar die res is stapel aksie en ontsnapping. Lekker Vrydag of Saterdagaand springmielie materiaal. Saam met die familie by
Zambezi mall
, vir die vakansiedag.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment