Sunday, July 15, 2018
Blockers - 4/10
Blockers
is totaal oordrewe, laf, oppervlakkig, ligsinnig en vol toilethumor. Maar dit bly snaaks, en mens kan nie anders as om die gemors klaar te verorber soos 'n goedkoop wegneem pizza nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment