Saturday, October 6, 2018
Swimming with Men - 6/10
Swimming with Men
is 'n teer kykie na aanvaarding, alhoewel gebaseer op ware gebeure. 'n Baie eenvoudige en ekonomiese premisse, tog kykbaar met net genoeg komiese en pynigende tonele. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment