Monday, October 1, 2018
War Machine - 6/10
As dit nie vir ou
Brad
se tong-in-die-kies vertolking van
Generaal Glenn McMahon
was nie, sou
War Machine
sekerlik gefaal het. Dit is Weermag humor op sy skerpste, maar beslis met al die nodige gekruide taal daarby. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment