Saturday, November 24, 2018
Outlaw / King - 6/10
Outlaw / King
is dalk nie histories heeltemal korrek nie, en beslis nie getrou aan hoe die mense toentertyd gelyk het nie, maar steeds redelike vermaak. Die rolverdeling kon meer gepas gewees het. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment