Thursday, February 28, 2019
Deadly Class - 6/10
Deadly Class
het net die regte dosis donker, geweld en strokiesprent mengsel. Die vertolkings is baie meer geloofwaardig as byvoorbeeld die flouerige pogings in
Runaways
. Sterk noir gevoel gemeng met moderne strokie-styl. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment