Friday, April 26, 2019
Split - 6/10
Split
is 'n redelike spannings griller sonder bloed en binnegoed. Die vertolking is 'n kragtoer, en sou sekerlik baie saai sonder die betrokke rolverdeling gewees het. Saam met Belle en Anrich op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment