Friday, April 12, 2019
The Upside - 6/10
The Upside
is ligte drama gebaseer op ware gebeure. Dit is komies met 'n bietjie hart. Sal werk vir enige aand, en dit is nie familie onvriendelik nie. Die rolverdeling laat dit werk, goeie basis stapel. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment