Saturday, September 14, 2019
Vita & Virginia - 5/10
Vita & Virginia
is 'n fliek van vele woorde, in tipiese verhoogstyl. Dit eindig vir my te stomp gegewe die hoeveelheid detail geborduur rondom die opspraakwekkende verhouding. Meer bedoel vir die geharde kunsfliekganger. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment