Sunday, January 26, 2020
The Soloist - 7/10
The Soloist
bewys mens kan verby die oppervlak kyk, jou eie ongemak opsy skuif en 'n verskil maak. Hierdie is perfekte Sondagaand materiaal as jy niksseggend en onbelangrik voel, Mooi musiek in 'n onwaarskynlike milieu. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment