Monday, March 23, 2020
21 Bridges - 3/10
21 Bridges
is 'n flou prosedurale cliche. Dit is so goed Bella het selfs deur dit geslaap. Onwaarskynlike sameloop van voorspelbare gebeure. Saam met Bella by
Marakele
, ons laaste aand daar saam met Anrich.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment