Friday, April 3, 2020
Cats - 4/10
Cats
het ongelooflike menslike beweegkunde. Maar die lyn en die gevoel is vreemd en mens kan dit net solank uitstaan. Ook half vervelig. Ons het die eerste en laaste stukke gekyk. Die dialoog en musiek is net te flou. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment