Sunday, April 5, 2020
The Spanish Princess, Minireeks - 6/10
Gits,
The Spanish Princess
is 'n sterk jong dame. Sy vatikaki. Interessante deel van die Britse geskiedenis. Kon seker doen met meer oortuigende vertolkings hier en daar, maar steeds heel gangbare kyk materiaal. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment