Friday, April 24, 2020
Trading Paint - 4/10
Ten spyte van die rolverdeling, is
Trading Paint
baie voorspelbaar, 'n uitmundende voorbeeld van film
cliche's
en net te sentimenteel. Is tog redelike Vrydagaand as jy pap is kykmateriaal. 'n Outomobiel tjiek se fliek. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment