Thursday, May 21, 2020
Devs, Minireeks - 7/10
Devs
is hipnotiserend, veral die klankbaan. Dit is modern, ekonomies, visueel, en stadig. Moet nie vinnige aksie verwag nie, eerder stadige, swanger tonele. Mens wil sien wat gaan gebeur. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment