Saturday, August 8, 2020
Das Boot, Reeks - 7/10
Das Boot
is ordentelik vervaardig met 'n sterk spanningslyn en heelwat ontmoontlike situasies. Dit wys dan ook die emosie, drif en teleurstelling aan beide kante van die oorloglyn. Proseduraal en periode korrek. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment