Brave New World lyk nie te sleg nie - dit is wel vervsardig, met 'n baie luukse aura. Sal dit nog 'n episode of wat kans gee. Die minireeks is gebaseer op die
boek van soortgelyke naam deur
Aldus Huxley. Het dit begin kyk in
Tsitsikamma Nasionala Park, terwyl daar vir werk was.
No comments:
Post a Comment