Saturday, November 28, 2020
Fatman - 4/10
Fatman
is 'n aksiefilm ekwivalent van die normale Kersfliek genre. Dit is kykbaar, maar die ongeloofwaardigheid daarvan maak dit so bietjie saai. Die vertolkings is gepas oorspeeld, maar die rolverdeling minder akkuraat. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment