Thursday, January 21, 2021
WandaVision, Reeks - 6/10
WandaVision
het 'n besliste vars, nuwe benadring tot superheld reekse. Dit is baie tong in die kies en steek die draak met reekse van die era. Elke episode beweed na 'n volgende dekade. Gepaste tempo en sterk vertolkings. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment