Bliss (2021) is beslis nie so tintelend as
Bliss (1997) nie. Alhoewel die rolverdeling sterk en die vertolkings tegnies uitnemend is, is hierdie so deurmekaar soos katbraaksel in 'n tuimeldroe"r. Die enkele punt is 'n verlore siel wat met 'n verlore ander siel deurmekaar raak en dan raak albei net meer verlore... Ai, dit was tydmors want mens wag die heeltyd vir daardie aha oomblik. Ai. (Die 1997 Bliss het ek en Bella in die
Labia, Kaapstad gesien). Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment