Friday, April 23, 2021
Peppermint - 3/10
Urgh!
Peppermint
moes dit nie verby die eerste 15 minute gemaak het nie. Dit is tipiese Hollywood materiaal - vol gate, onwaarskynlik, oordadig en met die swakste einde moontlik. Hou dalk verby. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment