Friday, April 16, 2021
The Courier - 7/10
The Courier
het 'n sterk rolverdeling, geloofwaardige milieu en periode. Dit is oortuigend, en veral met die tweede helfte is die spanningslyn anvoelbaar. Nie oordadig of oordrewe nie, meer met 'n Europese gevoel verfilm. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment