Avenue 5 herinner sterk aan
Better Off Ted. Hierdie laat mens nie aanhoudend giggel nie, maar van die makabere grappe laat mens nogals skater. Die humor is vlymskerp, die vertolkings sterk en gepas oordrewe, en die verbasing oortuigend. Daar is 'n paar grepe wat mens moeilik gaan vergeet, veral die verwysing na
Konig Tut en sy kosblikke. Saam met Bella op die Bank.
No comments:
Post a Comment